Oorsig

Die lewe begin nie by geboorte nie. Dit eindig ook nie met die dood nie. Wat presies gebeur met die self na dit die huidige liggaam verlaat? Gaan dit ’n ander liggaam binne? Moet dit vir altyd aanhou reïnkarneer? Hoe werk reïnkarnasie werklik? Kan ons kies wat ons toekomstige inkarnasies gaan wees?
Kom Jy Terug? beantwoord al hierdie belangrike en geheimsinnige vrae met helder verduidelikings wat baseer is op die wêreld se oudste bronne van kennis oor die lewe na die dood.